- Schalk van Wyk is 'n onafhanklike versekeringsmakelaar en is in die bedryf vanaf 1982. My kantoor is gestasioneer in Bloemfontein. Ek nooi u almal hartlik uit om van my dienste gebruik te maak deur my te kontak of 'n Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
- Schalk van Wyk Makelaars het kontrakte gesluit met die bogenoemde versekerings en sindikasie maatskappye en is gemagtig om hulle produkte te bemark.
- Schalk van Wyk Makelaars is by die Financial Services Board (FSB) geregistreer as 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer met lisensie nommer 17315.
- Schalk van Wyk Makelaars is 'n lid van Masthead wat daar gestel is om onafhanklike versekeringsmakelaars se belange te beskerm. Masthead oudit my praktyk volgens die FSB se vereistes wat deur wetgewing bepaal word.