Laai Excel Dokument Hier Af

Voltooi die inligting wat gevra word so volledig as moontlik en e-pos dit vir my by. Ek kontak u graag oor die uitslag van die ontleding met aanbevelings waar moontlik

Funksionele Inkorting Deur Schalk van Wyk Makelaar

Funksionele inkorting voordeel betaal uit by 'n permanente…

Lewensdekking Deur Schalk van Wyk Makelaars Bloemfontein

Lewensdekking is 'n voordeel wat uitbetaal indien die…

Begrafnisversekering In Bloemfontein Deur Schalk Van Wyk Makelaars

Begrafnis versekering is 'n voordeel wat uitbetaal indien…

Inkomste Beskermer Deur Schalk van Wyk Makelaars

Inkomste beskermer voordeel betaal 'n gekose maandelikse…

Ongeskiktheidsdekking Deur Schalk van Wyk Makelaars

Hierdie voordeel betaal 'n enkelbedrag uit indien jy nie…

Ernstige Siekte / Trauma Dekking Deur Schalk van Wyk Makelaars

Ernstige siekte/trauma dekking betaal 'n enkelbedrag uit…

Previous Next Play Pause
1 2 3 4 5 6

Schalk van Wyk Makelaars is by die Financial Services Board (FSB) geregistreer as 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer met lisensie nommer 17315. Schalk van Wyk is 'n onafhanklike versekeringsmakelaar en is in die bedryf vanaf 1982. My kantoor is gestasioneer in Bloemfontein.

Schalk van Wyk Makelaars is 'n lid van Masthead wat daar gestel is om onafhanklike versekeringsmakelaars se belange te beskerm. Masthead oudit my praktyk volgens die FSB se vereistes wat deur wetgewing bepaal word. Ek nooi u hartlik uit om van my dienste gebruik te maak deur my te kontak of 'n e-pos te stuur.

 

U kan nou 'n Dood & Ongeskiktheid ontleding gratis aanlyn doen. Laai die "Excel dokument" af (of kliek op die foto aan die regterkant) en voltooi die inligting wat gevra word so volledig as moontlik en e-pos dit vir my. Ek kontak u graag oor die uitslag van die ontleding met aanbevelings waar moontlik.

 

loading...
Meer Oor Schalk van Wyk Makelaars
Meer Oor Schalk van Wyk Makelaars
  • Schalk van Wyk is 'n onafhanklike versekeringsmakelaar en is in die bedryf vanaf 1982. My kantoor is gestasioneer in Bloemfontein. Ek nooi u almal hartlik uit om van my dienste gebruik te maak deur my te kontak of 'n Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees..
  • Schalk van Wyk Makelaars het kontrakte gesluit met die bogenoemde versekerings en sindikasie maatskappye en is gemagtig om hulle produkte te bemark.
  • Schalk van Wyk Makelaars is by die Financial Services Board (FSB) geregistreer as 'n gemagtigde finansiële dienste verskaffer met lisensie nommer 17315.
  • Schalk van Wyk Makelaars is 'n lid van Masthead wat daar gestel is om onafhanklike versekeringsmakelaars se belange te beskerm. Masthead oudit my praktyk volgens die FSB se vereistes wat deur wetgewing bepaal word.
Lewensversekering
Wat is Lewensdekking?
Lewensdekking Deur Schalk van Wyk Makelaars Bloemfontein

Lewensdekking is 'n voordeel wat uitbetaal indien die versekerde lewe tot sterwe kom as gevolg van 'n ongeluk of 'n siekte.

Begrafnisversekering
Wat is Begrafnisversekering?
Begrafnisversekering In Bloemfontein Deur Schalk Van Wyk Makelaars

Begrafnis versekering is 'n voordeel wat uitbetaal indien die versekerde lewe tot sterwe kom as gevolg van 'n ongeluk of 'n siekte.

Ongeskiktheidsdekking
Wat is ongeskiktheidsdekking?
Ongeskiktheidsdekking Deur Schalk van Wyk Makelaars

Hierdie voordeel betaal 'n enkelbedrag uit indien jy nie die pligte van 'n beroep kan uitvoer nie - hetsy jou eie beroep of 'n beroep wat redelikerwys van jou verwag kan word om te volg as gevolg van die graad van ongeskiktheid.

Financial Brokers Bloemfontein
Kontak Schalk van Wyk Makelaars
Maak 'n afspraak083 25 22 088
Stuur epos aan Schalk van Wyk Makelaars
Stuur 'n boodskapschalk@mymakelaar.co.za
Schalk van Wyk Makelaars Kontak Besonderhede
Besoek My12 Poolestraat, Brandwag